Sunday, 29 June 2008

Gister se geheime

Jou geheime van gister

Word sorgvuldig gebere in ‘n donker vertrek van jou hart

Waarvan ek nie eers die adres mag ken nie

Die lag in jou oe vertel die storie van vergeet

Waarvan jou woorde die prys betaal van onthou

* * *

No comments: