Saturday, 16 August 2008

Red Pillow Talk

Ek soek jou en ek soek jou
My lief
Om elke hoek en draai
Ek stap in die nag
My voete is vol blasé
My liefde om my skouer
Die maan dans op my rug
Die sterre volg my
Deur jou dorpie se strate
Hulle lag vir my
Daai een is crazy
En crazy sal hy bly
Maar die ander een is –
Soet Strawberry wine
Velvet skin
Mocha my lief
Red Pillow Talk
Dan Streel ek jou wang
Sag met my lippe
En asem jou in met liefdesgedigte

No comments: