Saturday, 16 August 2008

Richmond W^ Indonesian Meditation Workshop

Jy’t nie mooi gedink nie, se my ma altyd
So sit ek na ‘n vrydagaand Camp Attack
(‘n aand van diabolical woes en los wees)
Kierts – regop – bene – gekruis –
In absoluut rustigheid en leer
Hoe om te lag in my lewer . . .
Partykeer begin die pad
Eers . . Lank, nadat jy hom begin stap het
Onthou ek

No comments: